“n Baie voorspoedige 2009 aan almal. Mag dit die jaar wees waarin jou drome waar word
Baie dankie vir al die SMS’e, e-mails en telefoon oproepe met voorspoed boodskappe van al die blog vriende af. Julle is sulke spesiale mense.
Nou elke oujaarsaand wat ons vriende saam kuier, sal ons op ‘n stadium ‘n kringetjie vorm en saam met ABBA die liedjie sing. Dis maar ons manier om mekaar te herinner aan ons vriendskap. Die boodskap is net so van toepassing op ons blog vriendskappe wat gesluit is ….. ons is hier vir mekaar
http://www.youtube.com/watch?v=qv9S2giVZigYou and I can share the silence
Finding comfort together
The way old friends do
And after fights and words of violence
We make up with each other
The way old friends do
Times of joy and times of sorrow
We will always see it through
Oh I don’t care what comes tomorrow
We can face it together
The way old friends do
(repeat)
We can face it together
The way old friends do
Sanet Naude (7 Mei 1969 - 26 Augustus 2008)
Sanet, jou plekkie is leeg hier … ons mis jou
Sandra en Gert, julle is die beste vriende waarvoor daar gevra kan word. ‘n Oujaars party sonder julle is net nie dieselfde nie. Die hoeveelste een was die nou weer gewees??
Ronel & Stephanie, thanks girls en julle beter blerrie vinnig weer kom kuier
Skoonsus Veronica (regs agter) saam met die ladies
Arnold, jissie boet ek het jou gesê ek het nog nie roman spinnekoppe hier gesien nie, en so wragtie is jy weer pens en pootjies op die bank, ai tog .. banggat
Petrus, Glenda, Jan & Anita …
Frank se werk’s pelle
Jakes, kom gee my ‘n druk … mmmm, wie het nou weer wat gesê van pens …..
‘n Rustige oomblik in wat binnekort die lapa gaan wees
Pissies die hele lot van julle !!! Chicken mos halfpad uit die party uit
Nee wag los maar, sal liewer nie vra nie.
Ja grootbek !! Moenie die reen blameer vir die modder op jou broek nie .. kyk wyd neef
Nog ‘n lekker kuier oomblik
Enslin, jou skurk...