The day the Lord created hope was probably the same day he created Spring. ~Bern WilliamsDie lente het uiteindelik gekom en daarmee saam nuwe lewe. As daar nie winter was nie sou ons die lente nie so baie waardeer het nie. Terwyl ek hier sit en tik, hang daar die hemelse reuk van Jasmyn [...]