Enige planne die naweek ???? Hier’s dalk ‘n idee

share
0

Recent videos from boskind

2 Roxette - Reunited
May 4, 2009
3 Verjaarsdae & great songs
Apr 26, 2009
5 My bos wêreld #1
Apr 4, 2009
14 videos see all

what people are saying

Vroeër het Ding  jou net hierdie eenkeer gevra.Kyk nou mooi na hierdie, luister na hierdie. SIEN die pad; SIEN waaruit Ding se wêreld bestaan. ‘n Wêreld wat ‘n droomlewe saam met jou wil wees:Na hierdie skryf Ding die slot; of  ‘n begin - die keuse is joune, Liefbersie.Posted in Dagboek
Apr
27
En daar is ons alweer aan die einde van nog ‘n week.  ‘n Week waarin daar die absolute minimum gedoen is. Wel die steke is Dinsdag uitgehaal en die been is terug in gips (a-ha nou is ons weer mobile, hehe). Daar is gereeld baie hard op die tande gekners as Nurse Naude besluit dit is tyd om “wonde” te dokter. (nota aan self: onthou tog om die kind af te raai om NIE ‘n nurse te word NIE) ‘n aksie foto     Die lekerste tyd van elke dag is die ure wat ek saam met Franklin kan deurbring.   En hier is so ‘n ou lekker saamsing liedjie om die naweek aan die gang te kry Gee so lekker windgat sprongetjie om regop te kom, hakskeentjies bymekaar, hanne op die heupies kyk iemand wat jy kwaai like in die ogies en laat waai !!!  Lekker naweek aan almal, gaan groot of gaan huis toe ne !!Groete
Apr
23

add a comment

2000 characters left.
First collected by boskind
Apr 23, 2009
from youtube.com
join Your favorite videos on the web, in one place. Start your collection now.

related videos

collected by 2 people

details

30 views

original description

En daar is ons alweer aan die einde van nog ‘n week.  ‘n Week waarin daar die absolute minimum gedoen is.  Wel die steke is Dinsdag uitgehaal en die been is terug in gips (a-ha nou is ons weer mobile, hehe). Daar is gereeld baie hard op die tande gekners as Nurse Naude besluit dit is tyd om “wonde” te dokter. (nota aan self: onthou tog om die kind af te raai om NIE ‘n nurse te word NIE) ‘n aksie foto      Die lekerste tyd van elke dag is die ure wat ek saam met Franklin kan deurbring.       En hier is so ‘n ou lekker saamsing liedjie om die naweek aan die gang te kry Gee so lekker windgat sprongetjie om regop te kom, hakskeentjies bymekaar, hanne op die heupies kyk iemand wat jy kwaai like in die ogies en laat waai !!!     Lekker naweek aan almal, gaan groot of gaan huis toe ne !! Groete
Flag this Video as inappropriate or broken