Ding hou soos die Boere – drie dae lank verjaarsdag – daar waar dit ver is en die lug skoon is – ver van stadsgeraas en petroldampe. Ding het gevra die wat hier kom lees, moet na die woorde van die song luister – dis wat Ding wil sê. Madame X het belowe sy sal die boodskap so oordra, want Madame X het Ding se blog so kleine bietjie ge-hijack Ding – as die wind jou dalk weer Suid waai – hier is jou jaarsdag present – dan vlieg jy hom daar waar ons die “Jam Jars” gedrink het Posted in Dagboek
Ding hou soos die Boere – drie dae lank verjaarsdag – daar waar dit ver is en die lug skoon is – ver van stadsgeraas en petroldampe. Ding het gevra die wat hier kom lees, moet na die woorde van die song luister – dis wat Ding wil sê. Madame X het belowe sy sal die boodskap so oordra, want Madame X het Ding se blog so kleine bietjie ge-hijack
Ding – as die wind jou dalk weer Suid waai – hier is jou jaarsdag present – dan vlieg jy hom daar waar ons die “Jam Jars” gedrink het
Posted in Dagboek