Ek is ‘n “40 something” supervrou.Ek is baie goed met “multi-tasking” ek doen sommer 100 goed gelyk, alles eksie perfeksie. Ek kan 12 en meer ure aanmekaar werk - sonder foute. Ek kook gourmet ete’s vir my familie wat beter is as “Kaal boud Jamie Oliver” se ete’s. Ek onthaal byna daagliks en ek gebruik geen [...]