Ek haat eindes.Die einde van ‘n mooi fliek, einde van ‘n vakansie, einde van huwelike of die liefde, einde van ‘n lekker dag saam vriende……Die meeste van alles haat ek die dood. Ek is glad en ek bedoel glad nie gemaklik met die dood nie. Sielkundiges het ook nie ‘n kans met my nie. Ek [...]
Ek haat eindes.
Die einde van ‘n mooi fliek, einde van ‘n vakansie, einde van huwelike of die liefde, einde van ‘n lekker dag saam vriende……
Die meeste van alles haat ek die dood. Ek is glad en ek bedoel glad nie gemaklik met die dood nie. Sielkundiges het ook nie ‘n kans met my nie. Ek [...]