Toe hierdie groot was?Dit is nog steeds een van die grootstes in Ding se diskoteek.En NATUURLIK hierdie…My danner – Ding het al vergeet presies hoe lekker die dronkverdriet was op likeurchocolates met Yazoo en Mr Blue oppad Neuschwanstein Kasteel toe verby die Alpe … Ding sal nogal sy ouma aanrand vir hierdie song spesifiek …Posted [...]
Toe hierdie groot was?
Dit is nog steeds een van die grootstes in Ding se diskoteek.
En NATUURLIK hierdie…
My danner – Ding het al vergeet presies hoe lekker die dronkverdriet was op likeurchocolates met Yazoo en Mr Blue oppad Neuschwanstein Kasteel toe verby die Alpe … Ding sal nogal sy ouma aanrand vir hierdie song spesifiek …
Posted [...]