‘n Reëndag in NovemberBogenoemde liedjie is verseker my Kaalvoete se song! Want daai dag in November laasjaar toe ons mekaar uiteindelik ontmoet het, het dit gereën. En ja, ons het lekker gelag en het gewens die dag moet nie einde kry nie. Ons het alles en nog wat in ‘n paar ure ingepak, memories [...]
‘n Reëndag in November
Bogenoemde liedjie is verseker my Kaalvoete se song! Want daai dag in November laasjaar toe ons mekaar uiteindelik ontmoet het, het dit gereën. En ja, ons het lekker gelag en het gewens die dag moet nie einde kry nie. Ons het alles en nog wat in ‘n paar ure ingepak, memories [...]