Lion King - Circle of Life

share
54

Recent videos from Angelbaby

5 Sailor Moon Mix
Oct 5, 2007
406 videos see all

what people are saying

I know it's not sporting or even reasonable to expect Michelle Bachmann to make sense, but this was just too good not to pass along. In her floor speech just now, the good congresswoman from Minnesota just appealed to her colleagues to vote down health reform because "our forebearers are crying out for us to preserve [...]
Nov
2009
In plaas van net weer ‘n klomp foto’s hier te kom plak, is daar besluit om julle op ‘n visuele ontdekkingstog te neem deur my bos wêreld … ‘n diverse samestelling tussen fauna & flora. ‘n Harde wêreld (waar net die sterkstes oorleef) ‘n mooi wêreld en ‘n dankbare wêreld.Al die foto’s is my eie en is geneem by eKaia en in die Kruger Nationale Park eKaia – Maart 2009 Alles in die natuur is ineengeskakelPlante vereis son en water en ook voedingstowwe uit die grond om te groei.  Diere vreet die plante of die vleis van ander diere.  Die afvalstowwe van plante en diere voed weer die grond. ‘n Geologiese inleidingDie interessante verskeidenheid gesteentes in die area dateer in geologiese tyd terug na van die oudste gesteentes op aarde, ongeveer 3 500 miljoen jaar, tot gesteentes so “jonk” as 200 miljoen jaar.Die oppervlak van die aarde is voortdurend aan die verander, maar die verandering vind oor ‘n lang tydperk plaas.  Verskuiwings en veranderings in die gesteentes onder die aardoppervlak vind ook oor ‘n tydperk van miljoene jare plaas. 3 500 – 200 MILJOEN JAAR GELEDEDie oudste van die gesteentes is ouer as 3 500 miljoen jaar.  Hierdie gesteentes wat uit graniet/gneis bestaan, is deur gabbro binnegedring.Die graniet/gneis is bedek deur Ecca-skalies wat gevorm is gedurende die nat, moerasagtige periode (omtrent 300 – 200 miljoen jaar gelede) 200 – 135 MILJOEN JAAR GELEDEDie groot oer-Gondwanavasteland het omtrent 200 miljoen jaar gelede begin verbrokkel.Gedurende die verbrokkeling het gesmelte rots deur die aardkors gebreek en uitgevloei – eers as basalt en later rioliet (omtrent 180 miljoenjaar gelede).Met die opbreek van Gondwanaland het die lae graniet/gneis en die horisontale Ecca-skalies oopgeskeur (omtrent 135 miljoen jaar gelede.)  Die oostelike helfte van die suidelike Afrika het ook oorgekantel na die oosteSoos wat die nuwe kontinentale kuslyn ontwikkel het, het die huidige landvorm en ekosisteme beslag gekry.  DIE LAEVELD VAN VANDAGDie Platorand en
Apr
2009

add a comment

2000 characters left.

related videos

tags

collected by 43 people

details

1,250 views

original description

Lion King - Circle of Life parkerjademerce 4 min - Dec 14, 2006 Lion King - Circle of Life Permission from MP3 Rocket
Flag this Video as inappropriate or broken