Piet van Wyk de Vries - Iemand Soos Jy

share
2

Recent videos from Tigerlily

1 Te veel trane
Oct 13, 2009
2 Vir die Leeu
Oct 9, 2009
3 Lily Allen – The Fear
May 29, 2009
5 Sting - Shape of my Heart
Apr 30, 2009
28 videos see all

what people are saying

My maan Ek was so gelukkig om ‘n kersgeskenk van Ding te wen.Piet Van Wyk de Vries se cd:  Die Son die Maan en Die Sterre!Dis vreeslik mooi en julle kan dit hier koop!Dankie vir ‘n baie spesiale Kersgeskenk Ding!Dankie ook aan Piet wat my cd so mooi geteken het!!!Ek gaps hierdie song vir my blog se “tune”  Die Son, Die Maan, Die SterreWoorde en Musiek : Piet van Wyk de VriesTriplane Music/ EMI Publishing SA Die oggend son begin te verf Aan Donderdag se blouEn tussen die Oktober drome dink ek soms aan jouEk weet ek kan jou bêre in die krakies van die nagEk hoop ek sien jou weerEn dat jy is net soos jy was Ek wonder wat ek op sou geeOm terug te stap in tydDie son, die maan, die sterreOm weer in jou oë te kykEn ek weet ek’s net ‘n skadu in die plooie van jou lagMaar ek hoop ek sien jou weerEn dat jy is net soos jy wasEk hoop ek sien jou weer En dat jy is net soos jy was(kopiereg)My juwele boksie in die heelal! Mag die sterre helder vir julle skyn  in 2009…en onthou hou altyd die sterre in jou oge!!! Desember is vir ons die lekkerste tyd om sterre te kyk want ons kan die hele nag sterre kyk en die volgende oggend lekker laat slaap!  Geen opstaan vir werk  Hierdie was een van ons kers speelgoed gewees!(Nou weet julle hoekom ek so min op die blogs is)  whahaha Have to Have is my gunsteling on-line shop Uitstekende diens!!! Eindelik rus ek en my blog,  maar ek moes darem net vir Ding kom dankie sê het vir my pragtige geskenk.  Goeie maniere en all en all!!! Julle moet die 31ste dans dat die stofstorms staan!  Krediet vir lirieke (kopiereg) : Piet van Wyk de VriesBoendoe se nuwe blog adres:  http://boendoe.wordpress.com/Posted in Blog, maan, sterre, astronomie, astronomy, moon, stars Tagged: Celestron SkyScout, Die Son Die Maan en Die Sterre, Have to have, Piet van Wyk de Vries
Dec
2008

add a comment

2000 characters left.
First collected by Tigerlily
Jan 17, 2008
from youtube.com
join Your favorite videos on the web, in one place. Start your collection now.

related videos

tags

collected by 2 people

details

34 views

original description

Iemand Soos Jy musiek video. Geskiet , geknip en gewhatever Deur Hann�oster, Piet van Wyk de Vrie
Flag this Video as inappropriate or broken