Dit is tyd dat die Boere volk wakker skrik. Ek wonder net wanneer ons mense eendag gaan besef wat met ons gebeur. Hoeveel van ons mense moet nog brutaal vermoor word? Dit lyk vir my of ons volk losbandigheid en verbastering gekies het bo ons God. Wat beteken demokrasie nou eintlik hier in S.A? Dit lyk vir my of ons blankes sleg voel omdat ons blank is. Skrik wakker boere volk! Ons word uit vermoor op strepe en dink dit is aanvaarbaar.