My Ouma mag dalk in haar tee stik as sy hoor wat is in my CD versamelling, maar nie hieroor of daaroor nie. Dis maar net nie musiek waarmee sy groot geword het nie. Ek hou van musiek. Punt. Kwaito tel beslis daaronder. Ek koop nie hierdie CD’s om iets aan iemand te bewys nie. Ek is ook nie een van [...]
add a comment