Ek is ‘n “40 something” supervrou.
Ek is baie goed met “multi-tasking” ek doen sommer 100 goed gelyk, alles eksie perfeksie.
Ek kan 12 en meer ure aanmekaar werk - sonder foute.
Ek kook gourmet ete’s vir my familie wat beter is as “Kaal boud Jamie Oliver” se ete’s.
Ek onthaal byna daagliks en ek gebruik geen [...]